Jennie Lee (23 Oktober 1928 – 24 Maart 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ding Dong (1951), Peek a Boo (1953), en I, Marquis de Sade (1967).

Filmografie Rolprente 1951: Ding Dong 1951: French Follies 1953: Peek a Boo 1967: I, Marquis de Sade

Video's 1985: Big Busty 13: The Classic Strip

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu