Peggy Knudsen (22 April 1923 – 11 Julie 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Humoresque (1946), The Big Sleep (1946), en Istanbul (1957), en in die televisiereeks Alfred Hitchcock Presents (1955).
Filmografie Rolprente 1946: Humoresque 1946: The Big Sleep 1947: Roses Are Red 1947: Stallion Road 1948: Perilous Waters 1948: Half Past Midnight 1948: Trouble Preferred 1955: Betrayed Women 1957: Istanbul
Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents 1955: So This Is Hollywood
Televisierolprente 1962: Howie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu