Susan Kohner (gebore 11 November 1936) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Hell and Back (1955), Imitation of Life (1959), The Gene Krupa Story (1959), en Freud (1962).

Filmografie Rolprente 1955: To Hell and Back 1956: The Last Wagon 1957: Dino 1959: Imitation of Life 1959: The Gene Krupa Story 1959: The Big Fisherman 1960: All the Fine Young Cannibals 1962: Freud

Televisiereekse 1961: Berliner Bilderbogen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu