China Kong (gebore 1960) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente White of the Eye (1987), Wild Side (1995), en Donald Cammell: The Ultimate Performance (1998).
Filmografie Rolprente 1987: White of the Eye 1995: Wild Side 1998: Donald Cammell: The Ultimate Performance
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu