Alma Kruger (13 September 1871 – 5 April 1960) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente These Three (1936), Marie Antoinette (1938), His Girl Friday (1940), en Saboteur (1942).

Filmografie Rolprente 1936: These Three 1938: Marie Antoinette 1938: Tarnished Angel 1940: His Girl Friday 1942: Saboteur 1942: That Other Woman 1943: Dr. Gillespie's Criminal Case 1947: Fun on a Week-End

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Geboortes in 1871 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 19de eeu