Karyn Kupcinet (6 Maart 1941 – 28 November 1963) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Little Shop of Horrors (1960) en in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959), The Gertrude Berg Show (1961), en G.E. True (1962).

Filmografie Rolprente 1960: The Little Shop of Horrors

Televisiereekse 1959: Hawaiian Eye 1961: The Gertrude Berg Show 1962: G.E. True

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1963 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu