Gail Kobe (19 Maart 1929 – 1 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse vervaardiger en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Ten Commandments (1956) en in die televisiereekse Guiding Light (1952), The Twilight Zone (1959), en Texas (1980).
Filmografie Rolprente 1956: The Ten Commandments
Televisiereekse 1952: Guiding Light 1957: M Squad 1957: Trackdown 1959: The Twilight Zone 1972: Young Dr. Kildare 1980: Texas
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu