Mabel King (25 Desember 1932 – 9 November 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wiz (1978), The Jerk (1979), en Scrooged (1988), en in die televisiereeks What's Happening!! (1976).

Filmografie Rolprente 1973: Don't Play Us Cheap 1978: The Wiz 1979: The Jerk 1988: Scrooged 1988: Black Vampire 1990: Dead Men Don't Die

Televisiereekse 1976: What's Happening!!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu