Morgana King (4 Junie 1930 – 22 Maart 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Godfather (1972), The Godfather: Part II (1974), en A Brooklyn State of Mind (1998).
Filmografie Rolprente 1972: The Godfather 1974: The Godfather: Part II 1978: Nunzio 1987: A Time to Remember 1998: A Brooklyn State of Mind
Televisiereekse 1967: The Woody Woodbury Show 1968: The Rosey Grier Show
Televisierolprente 1985: Deadly Intentions
Video's 2001: Gordon Willis on Cinematography
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu