Reina King (gebore 11 April 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maid to Order (1987), Scrooged (1988), en To Sleep with Anger (1990), en in die televisiereeks What's Happening Now! (1985).
Filmografie Rolprente 1987: Maid to Order 1988: Scrooged 1990: To Sleep with Anger 2009: Busted
Televisiereekse 1985: What's Happening Now!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu