Lisa Kirk (25 Februarie 1925 – 11 November 1990) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Producers (1967) en in die televisiereekse Studio One in Hollywood (1948), Front Row Center (1955), en Suspicion (1957).
Filmografie Rolprente 1967: The Producers
Televisiereekse 1948: Studio One in Hollywood 1949: The Paul Whiteman's Goodyear Revue 1955: Front Row Center 1956: The Walter Winchell Show 1957: Suspicion
Televisierolprente 1960: The Man in the Moon 1963: The April in Paris Ball
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu