Kay Johnson (29 November 1904 – 17 November 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente This Mad World (1930), Madam Satan (1930), Of Human Bondage (1934), en Jalna (1935).
Filmografie Rolprente 1929: Dynamite 1930: This Mad World 1930: Madam Satan 1930: Billy the Kid 1930: Passion Flower 1930: The Ship from Shanghai 1930: The Spoilers 1931: The Single Sin 1931: The Spy 1932: American Madness 1934: Of Human Bondage 1934: 8 Girls in a Boat 1934: This Man Is Mine 1935: Jalna 1935: Village Tale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu