Justine Johnstone (31 Januarie 1895 – 3 September 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Blackbirds (1920), Sheltered Daughters (1921), The Plaything of Broadway (1921), en A Heart to Let (1921).

Filmografie Rolprente 1914: The Crucible 1920: Blackbirds 1920: Nothing But Lies 1921: Sheltered Daughters 1921: The Plaything of Broadway 1921: A Heart to Let 1923: Survivre 1925: Never the Twain Shall Meet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1895 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu