Justine Johnston (13 Junie 1921 – 13 Januarie 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Arthur (1981), 9½ Weeks (1986), Fatal Attraction (1987), en The New Guy (2002).

Filmografie Rolprente 1981: Arthur 1986: 9½ Weeks 1987: Fatal Attraction 2002: The New Guy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu