Julanne Johnston (1 Mei 1900 – 26 Desember 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Thief of Bagdad (1924), Dame Chance (1926), Twinkletoes (1926), en Madam Satan (1930).

Filmografie Rolprente 1919: Better Times 1920: Miss Hobbs 1920: Seeing It Through 1924: The Thief of Bagdad 1924: Garragan 1925: Big Pal 1925: The City of Temptation 1925: Dangerous Virtue 1925: Captain Fearless 1926: Dame Chance 1926: Twinkletoes 1928: The Olympic Hero 1930: Madam Satan 1930: Strictly Modern

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu