Dorothy Janis (19 Februarie 1912 – 10 Maart 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fleetwing (1928), The Pagan (1929), The Overland Telegraph (1929), en Lummox (1930).
Filmografie Rolprente 1925: The Green Archer 1928: Fleetwing 1928: Kit Carson 1929: The Pagan 1929: The Overland Telegraph 1930: Lummox
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu