Sybil Jason (23 November 1927 – 23 Augustus 2011) was 'n Suid-Afrikaansgebore Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Captain's Kid (1936), The Little Princess (1939), en The Blue Bird (1940).

Filmografie Rolprente 1935: I Found Stella Parish 1935: Little Big Shot 1935: Barnacle Bill 1936: The Captain's Kid 1936: The Singing Kid 1937: The Great O'Malley 1939: The Little Princess 1939: Woman Doctor 1940: The Blue Bird

Televisierolprente 2002: ShirleyMania 2007: Twinkel, twinkel, kleine ster: Herinneringen uit Hollywood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu