Fran Jeffries (18 Mei 1937 – 15 Desember 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Buccaneer (1958), The Pink Panther (1963), Sex and the Single Girl (1964), en Harum Scarum (1965).

Filmografie Rolprente 1958: The Buccaneer 1963: The Pink Panther 1964: Sex and the Single Girl 1965: Harum Scarum

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu