Lisa Janti (5 Julie 1933 – 7 Maart 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente World Without End (1956), Ten Thousand Bedrooms (1957), en The Lone Ranger and the Lost City of Gold (1958), en in die televisiereeks The Ann Sothern Show (1958).
Filmografie Rolprente 1956: World Without End 1957: Ten Thousand Bedrooms 1957: Naked Paradise 1957: Tomahawk Trail 1958: The Lone Ranger and the Lost City of Gold 1958: She Gods of Shark Reef 1962: Daughter of the Sun God 1962: The Firebrand 1962: The Music Man
Televisiereekse 1958: The Ann Sothern Show
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2023