Renae Jacobs (gebore 1 Februarie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Punky Brewster (1985) en Teenage Mutant Ninja Turtles (1987).
Filmografie Televisiereekse 1985: Punky Brewster 1986: Moon Dreamers 1987: Teenage Mutant Ninja Turtles 1990: The Adventures of Don Coyote and Sancho Panda
Televisierolprente 1985: Rose Petal Place: Real Friends
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode