Joan Hotchkis (gebore 21 September 1927 - 27 September 2022) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Legacy (1975) en in die televisiereekse Mannix (1967) en The Odd Couple (1970).
Filmografie Rolprente 1975: Legacy 1976: Ode to Billy Joe
Televisiereekse 1967: Mannix 1969: My World and Welcome to It 1970: The Odd Couple
Televisierolprente 1963: Inside Danny Baker 1979: The 416th
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu