Esther Howard (4 April 1892 – 8 Maart 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sullivan's Travels (1941), Murder, My Sweet (1944), The Great Flamarion (1945), en Born to Kill (1947).

Filmografie Rolprente 1931: The Vice Squad 1932: Merrily We Go to Hell 1933: Below the Sea 1933: The Iron Master 1941: Sullivan's Travels 1944: Murder, My Sweet 1945: The Great Flamarion 1947: Born to Kill

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu