Lisa Howard (24 April 1926 – 4 Julie 1965) was 'n Amerikaanse aktrise, verslaggewer en TV aanbieder. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Man Who Cheated Himself (1950) en Donovan's Brain (1953), en in die televisiereekse Man Against Crime (1949) en Space Patrol (1950).
Filmografie Rolprente 1950: The Man Who Cheated Himself 1953: Donovan's Brain 1956: Mobs, Inc.
Televisiereekse 1949: Man Against Crime 1950: Space Patrol
Televisierolprente 1954: Mandrake the Magician
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu