Kathleen Howard (27 Julie 1884 – 15 April 1956) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Death Takes a Holiday (1934), It's a Gift (1934), A Girl, a Guy, and a Gob (1941), en Ball of Fire (1941).
Filmografie Rolprente 1934: Death Takes a Holiday 1934: It's a Gift 1935: Man on the Flying Trapeze 1940: Mystery Sea Raider 1941: A Girl, a Guy, and a Gob 1941: Ball of Fire 1941: Miss Polly 1944: Reckless Age
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu