Meghann Haldeman is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Camp Wilder (1992), Harts of the West (1993), The Home Court (1995), en Meego (1997).
Filmografie Televisiereekse 1992: Camp Wilder 1993: Harts of the West 1995: The Home Court 1997: Meego
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu