Dorothy Hale (11 Januarie 1905 – 21 Oktober 1938) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Rise of Catherine the Great (1934).

Filmografie Rolprente 1934: The Rise of Catherine the Great 2017: The Suicide of Dorothy Hale

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu