Jean Hale (gebore 27 Desember 1938) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In Like Flint (1967) en Two Toes: The Coyote Legend of Green River, en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965) en Batman (1966).
Filmografie Rolprente 1963: Violent Midnight 1964: Felicia 1967: In Like Flint 1967: The St. Valentine's Day Massacre Two Toes: The Coyote Legend of Green River
Televisiereekse 1965: The Wild Wild West 1966: Batman
Video's 2013: Derek Flint: The Secret Files
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021