Alaina Reed Hall (10 November 1946 – 17 Desember 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Follow That Bird (1985), Death Becomes Her (1992), en Cruel Intentions (1999), en in die televisiereeks 227 (1985).

Filmografie Rolprente 1985: Follow That Bird 1992: Death Becomes Her 1999: Cruel Intentions 2001: Chasing Sunsets

Televisiereekse 1985: 227 1988: Sweethearts 1990: Kid 'n' Play 1995: Cleghorne!

Televisierolprente 1979: A Walking Tour of Sesame Street 1981: Eubie! 1988: Jumble

Video's 2004: 227: Stories from the Stoop

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu