Jean Hagen (3 Augustus 1923 – 29 Augustus 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adam's Rib (1949), Singin' in the Rain (1952), en Panic in Year Zero! (1962), en in die televisiereeks Make Room for Daddy (1953).

Filmografie Rolprente 1949: Adam's Rib 1950: The Asphalt Jungle 1951: No Questions Asked 1952: Singin' in the Rain 1952: Shadow in the Sky 1952: Carbine Williams 1953: Arena 1953: Half a Hero 1953: Latin Lovers 1955: The Big Knife 1957: Spring Reunion 1959: The Shaggy Dog 1960: Sunrise at Campobello 1962: Panic in Year Zero!

Televisiereekse 1953: Make Room for Daddy

Televisierolprente 1977: Alexander: The Other Side of Dawn

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu