Lisa Gerritsen (gebore 21 Desember 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Airport (1970) en in die televisiereekse My World and Welcome to It (1969), Mary Tyler Moore (1970), en Phyllis (1975).

Filmografie Rolprente 1970: Airport 1974: Mixed Company

Televisiereekse 1969: My World and Welcome to It 1970: Mary Tyler Moore 1972: The Amazing Chan and the Chan Clan 1975: Phyllis

Televisierolprente 1974: Locusts

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu