Betty Lou Gerson (20 April 1914 – 12 Januarie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella (1950), 101 Dalmatians (1961), en Cats Don't Dance (1997), en in die televisiereeks Checkmate (1960).
Filmografie Rolprente 1949: The Red Menace 1950: Cinderella 1959: The Miracle of the Hills 1961: 101 Dalmatians 1997: Cats Don't Dance
Televisiereekse 1960: Checkmate
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu