Estelle Getty (25 Julie 1923 – 22 Julie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mannequin (1987), Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), en Stuart Little (1999), en in die televisiereeks The Golden Girls (1985).

Filmografie Rolprente 1985: Mask 1987: Mannequin 1992: Stop! Or My Mom Will Shoot 1999: Stuart Little

Televisiereekse 1982: Baker's Dozen 1985: The Golden Girls 1986: Fame, Fortune and Romance 1988: Empty Nest 1990: The Marsha Warfield Show 1992: The Golden Palace

Televisierolprente 1985: Copacabana 1987: The 32th Annual Thalians Ball 1991: Funny Women of Television 1999: The Sissy Duckling 2003: The Golden Girls: Their Greatest Moments

Video's 1992: The Making of 'Stop! Or My Mom Will Shoot'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu