Alice Ghostley (14 Augustus 1923 – 21 September 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird (1962), The Graduate (1967), en Grease (1978), en in die televisiereeks Designing Women (1986).
Filmografie Rolprente 1954: New Faces 1962: To Kill a Mockingbird 1967: The Graduate 1978: Grease
Televisiereekse 1953: Freedom Rings 1955: Wide Wide World 1967: Captain Nice 1967: The Jonathan Winters Show 1968: Mayberry R.F.D. 1971: The Golddiggers 1972: The Julie Andrews Hour 1975: The Cross-Wits 1976: The Peter Marshall Variety Show 1986: Designing Women 1997: Channel Umptee-3
Televisierolprente 1960: Hooray for Love 1972: The Jud Strunk Show 1995: Izzy's Quest for Olympic Gold
Video's 1984: Madame in Manhattan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu