Patsy Garrett (4 Mei 1921 – 8 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Parallax View (1974) en Benji (1974), en in die televisiereekse Ironside (1967) en Nanny and the Professor (1970).
Filmografie Rolprente 1974: The Parallax View 1974: Benji 1977: For the Love of Benji
Televisiereekse 1967: Ironside 1967: Moby Dick and the Mighty Mightor 1970: Nanny and the Professor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu