Susie Garrett (29 Desember 1929 – 24 Mei 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Wicked Stepmother (1989) en in die televisiereekse The Jeffersons (1975), Punky Brewster (1984), en 227 (1985).

Filmografie Rolprente 1989: Wicked Stepmother

Televisiereekse 1975: The Jeffersons 1984: Punky Brewster 1985: 227

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu