Lorraine Gary (gebore 16 Augustus 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jaws (1975), Jaws 2 (1978), 1941 (1979), en Jaws: The Revenge (1987).

Filmografie Rolprente 1975: Jaws 1977: I Never Promised You a Rose Garden 1978: Jaws 2 1979: 1941 1979: Just You and Me, Kid 1987: Jaws: The Revenge

Televisiereekse 1976: Lanigan's Rabbi

Televisierolprente 1987: Behind the Scenes with 'Jaws: The Revenge''' 1989: Steven Spielberg: An American Cinematheque Tribute 1997: In the Teeth of Jaws''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu