Genevieve (17 April 1920 – 14 Maart 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Musical Tribute to Paris (1959) en The Spy with a Cold Nose (1966), en in die televisiereeks Max Liebman Spectaculars (1954).
Filmografie Rolprente 1959: A Musical Tribute to Paris 1966: The Spy with a Cold Nose
Televisiereekse 1954: Max Liebman Spectaculars 1957: The Jack Paar Tonight Show 1957: The Pat Boone-Chevy Showroom 1959: Oldsmobile Music Theatre 1962: The Jack Paar Program 1969: Maurice Woodruff Predicts 1973: Jack Paar Tonite
Televisierolprente 1954: Satins and Spurs 1959: America Pauses for Springtime
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu