Barbara Garrick (gebore 3 Desember 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eight Men Out (1988), The Firm (1993), Far from Heaven (2002), en Jumper (2008).

Filmografie Rolprente 1988: Eight Men Out 1990: Postcards from the Edge 1993: The Firm 1996: A Couch in New York 2002: Far from Heaven 2008: Jumper

Televisierolprente 1990: Kojak: It's Always Something

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu