Myrna Fahey (12 Maart 1933 – 6 Mei 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent House of Usher (1960) en in die televisiereekse Zorro (1957), Hawaiian Eye (1959), en The Time Tunnel (1966).
Filmografie Rolprente 1960: House of Usher
Televisiereekse 1955: Kings Row 1957: Zorro 1958: The Ed Wynn Show 1959: Hawaiian Eye 1961: Acapulco 1961: Father of the Bride 1962: The Hour of St. Francis 1966: The Time Tunnel
Televisierolprente 1961: Man on the Beach
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu