Deborah Falconer (gebore 13 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Doors (1991), Short Cuts (1993), Mercy (2000), en This Girl's Life (2003).
Filmografie Rolprente 1991: The Doors 1993: Short Cuts 1993: Mr. Bluesman 2000: Mercy 2003: This Girl's Life
Video's 2014: Deborah Falconer: Lift Your Gaze
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu