Patricia Farr (15 Januarie 1913 – 23 Februarie 1948) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tailspin Tommy (1934), All American Sweetheart (1937), Mr. & Mrs. Smith (1941), en This Gun for Hire (1942).
Filmografie Rolprente 1934: Tailspin Tommy 1935: The Lady in Scarlet 1936: Lady Luck 1937: All American Sweetheart 1937: Speed to Spare 1941: Mr. & Mrs. Smith 1942: This Gun for Hire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1948 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu