Lucile Fairbanks (18 Oktober 1917 – 14 November 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Fugitive from Justice (1940), Calling All Husbands (1940), The Strawberry Blonde (1941), en Klondike Fury (1942).
Filmografie Rolprente 1940: A Fugitive from Justice 1940: Calling All Husbands 1941: The Strawberry Blonde 1941: Passage from Hong Kong 1942: Klondike Fury 1942: The Man Who Returned to Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu