Dolores Faith (15 Julie 1941 – 15 Februarie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente V.D. (1961), Wild Harvest (1962), Mutiny in Outer Space (1965), en The Human Duplicators (1965).

Filmografie Rolprente 1961: V.D. 1962: Wild Harvest 1965: Mutiny in Outer Space 1965: The Human Duplicators 1966: That Tennessee Beat

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu