Edith Evanson (28 April 1896 – 29 November 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Woman of the Year (1942), Rope (1948), Shane (1953), en Marnie (1964).

Filmografie Rolprente 1942: Woman of the Year 1948: Rope 1953: Shane 1964: Marnie

Televisiereekse 1955: Jane Wyman Presents The Fireside Theatre

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu