Judith Evelyn (20 Maart 1913 – 7 Mei 1967) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rear Window (1954), Giant (1956), en The Brothers Karamazov (1958), en in die televisiereeks Thriller (1960).
Filmografie Rolprente 1954: Rear Window 1956: Giant 1956: Hilda Crane 1958: The Brothers Karamazov 1959: The Tingler
Televisiereekse 1952: The Gulf Playhouse 1955: Windows 1958: Behind Closed Doors 1960: Thriller
Televisierolprente 1946: Angel Street
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu