Hope Emerson (29 Oktober 1897 – 25 April 1960) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adam's Rib (1949), Caged (1950), en Westward the Women (1951), en in die televisiereeks Peter Gunn (1958).
Filmografie Rolprente 1949: Adam's Rib 1950: Caged 1951: Westward the Women 1951: Belle Le Grand 1953: Champ for a Day 1957: The Guns of Fort Petticoat
Televisiereekse 1948: Kobb's Corner 1952: Doc Corkle 1958: Peter Gunn 1959: The Dennis O'Keefe Show
Televisierolprente 1950: Let's Join Joanie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu