Krista Errickson (gebore 8 Mei 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Little Darlings (1980) en in die televisiereekse Diff'rent Strokes (1978), Hello, Larry (1979), en Beverly Hills, 90210 (1990).

Filmografie Rolprente 1980: Little Darlings 1982: Jekyll and Hyde... Together Again 1983: The First Time 1989: Mortal Passions 1992: Killer Image

Televisiereekse 1978: Diff'rent Strokes 1979: Hello, Larry 1990: Beverly Hills, 90210

Video's 1993: Martial Outlaw 1993: Jailbait

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Italiaanse joernaliste