Estelle Evans (1 Oktober 1906 – 20 Julie 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird (1962), The Learning Tree (1969), en The Clairvoyant (1982).

Filmografie Rolprente 1962: To Kill a Mockingbird 1969: The Learning Tree 1982: The Clairvoyant

Televisierolprente 1984: Tales of the Unknown South

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 1985