Marla English (4 Januarie 1935 – 10 Desember 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Desert Sands (1955), Three Bad Sisters (1956), The She-Creature (1956), en Voodoo Woman (1957).

Filmografie Rolprente 1954: Shield for Murder 1955: Desert Sands 1955: Hell's Horizon 1956: Three Bad Sisters 1956: The She-Creature 1956: Flesh and the Spur 1956: Runaway Daughters 1956: A Strange Adventure 1957: Voodoo Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu