Jean Engstrom (25 Julie 1920 – 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Voodoo Island (1957) en in die televisiereekse Medic (1954), Telephone Time (1956), en One Step Beyond (1959).
Filmografie Rolprente 1957: Voodoo Island
Televisiereekse 1954: Medic 1956: Telephone Time 1959: One Step Beyond
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu